Graanbemarking

VKB-graanbemarking is daarop ingestel om ’n omvattende diens aan produsente, graanhandelaars, meulenaars, veevoeraanlegte, internasionale handelaars en ander verwerkers te lewer. Hierdie diens, wat aan al VKB se kliënte se behoeftes voldoen, word gerugsteun deur effektiewe stelsels, prosedures en ’n Safex-setel.

Die spesifieke fokusareas in hierdie uiters dinamiese omgewing is die volgende:

Produsent-gefokusde produkte en strategieë met maksimering van sy/haar wins as oogmerk. Hierdie produkte sluit die volgende in:

  • Vastepryskontrak
  • Vloerpryskontrak
  • Minimum/maksimum kontrak
  • Uitgestelde pryskontrak met vloer
  • Uitgestelde pryskontrak sonder vloer
  • Eie verskansing deur VKB se makelaarsdiens.

Graanverkope aan ’n verskeidenheid kliënte soos handelaars en meulenaars. Dit word gedoen deur die lewering van die onderstaande dienste:

  • Uit-silo-aankope
  • Gelewerde pryse
  • Vooruitgeprysde kontrakte
  • Prysrisikobestuur

’n SAFEX-termynbeurs-makelaarsdiens gelewer deur kundiges wat spesialiseer in die verhandeling van termynkontrakte en opsies wat op die JSE verhandel word.

Dokumente:

Graanverkryging (Produsente)

Vrystaat 

Naam Kontak nr Sel epos
Giepie Craffert
Bestuurder Graanverkryging
058 863 8376 082 450 6795 [email protected]
Carla van Rooyen 087 358 8844 072 507 3119 [email protected]
Frik Meintjes 058 863 8507 082 587 5663 [email protected]
Frits Smith 087 358 8843 060 966 1332 [email protected]
Hermann Verwey 058 863 8380 071 688 1900 [email protected]
Eddie Jackson   058 863 8276 079 334 4972 [email protected]
Nadia van Tonder 058 863 8182 072 915 5862 [email protected]
Kevin De Villiers 058 863 8280 082 464 2252 [email protected]


Limpopo 

Naam Kontak nr Sel epos
Gerhard Craffert 014 719 9180 083 272 8803 [email protected]

Graankopers (Afnemers)

Vrystaat 

Naam Kontak nr Sel epos
Phillip van Vuuren 
Bestuurder Verskansing
058 863 8328 083 516 5611 [email protected]
Nicola van der Westhuizen 058 863 8553 083 408 1497 [email protected]


Limpopo 

Naam Kontak nr Sel epos
Gerhard Craffert 014 719 9180 083 272 8803 [email protected]

 

 

Carel Beneke
Graandebiteure

+27 58 863 8355

Chris Gerber
Finansiële bestuurder

+27 87 358 8568