AE Solutions (Edms.) Bpk. (AES)

Dié maatskappy, met sy hoofkantoor in Centurion, beskik oor meer as 30 jaar omvattende ondervinding in die verkoop, diens en ondersteuning van analitiese toerusting in hoofsaaklik die landboubedryf. VKB besit tans 33,68% van die aandele in AES.

’n Span toegewyde diensingenieurs bied vinnige en kostedoeltreffende instandhouding en tegniese steun in al die gebiede waar die maatskappy besigheid bedryf, insluitend Suid-Afrika, sub-Sahara-Afrika, Mauritius, Madagaskar en die Seychelle-eilande.

Tel: 012 940 5921

 AE Solutions