VKB Finansiering

VKB Landbou (Edms.) Bpk. is ’n gemagtigde en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP7984) en voldoen aan die gedragskode van die Nasionale Kredietreguleerder (NCR). VKB is daartoe verbind om roekelose kredietverskaffing en oorverskuldigheid te voorkom en maatreëls in plek te stel ten einde die verbruiker se skuldposissie so goed moontlik met wen-wen-ooreenkomste te bestuur.
Die kernfunksie van die afdeling is om krediet te verskaf aan produsente wat hulle in staat stel om hul produksie-insette te bekom ten einde landbouprodukte suksesvol en volhoubaar te kan produseer. Met hierdie diens aan kommersiële en opkomende boere, kan daar winsgewend in die voedselketting produseer word.

VKB bied, onderhewig aan sekere voorwaardes, aan die produsent ’n verskeidenheid mededingende en geskikte finansieringsprodukte soos:

  • Produksielenings
  • Maandrekeninge
  • Heelgoedere-aankoopfinansiering
  • Kontrakgroeifinansiering

Bertie Smith
Besturende Direkteur: VKB Landbou (Pty) Ltd

058 863 8339
083 307 5698

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Johan van Stade
Uitvoerende Hoof: Finansies

087 358 8112
083 363 4223

[email protected]

Gerhard Mostert
Senior Kredietbestuurder (Vrystaat)

058 863 8289
082 921 3003

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Vakant

Senior Kredietbestuurder (Limpopo)

Johan Wessels
Senior Kredietbestuurder (Limpopo)

014 719 9270
082 497 3526

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Kobus Strydom
Kredietbestuurder Wyke 1 & 17 (Reitz, Tweeling)

058 863 8202
082 871 3920

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Ferdie Roodt
Kredietbestuurder Wyk 2          
(Daniëlsrus, Bethlehem, Paul Roux, Kestell, Clarens)

058 863 8205
082 928 9802

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

LR Klynsmith
Kredietbestuurder Wyk 4
(Petrus Steyn, Heilbron, Lindley)

058 863 8532
082 459 4234

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adolf Botha
Kredietbestuurder (Vrystaat)

058 863 8207
082 375 4387

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Thinus Grobler
Kredietbestuurder Wyk 5 & 8
(Warden, Verkykerskop, Harrismith, Suid-Natal, Villiers, Grootvlei, Balfour, Standerton)

087 358 8579
082 875 3120

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

DS du Plessis
Kredietbestuurder Wyke 6 & 7

(Frankfort, Tweeling, Oranjeville, Jim Fouche, Windfield)

087 358 8840
072 678 1989

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Dewalt Streak
Kredietbestuurder Wyke 3 & 13
(Vrede, Memel, Cornelia, Woudzicht, Ascent, Noord-Natal)

058 863 8578
081 028 3186

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Isabel Kriek
Jnr. Kredietbestuurder Wyke 9 & 10
(Daniëlsrus, Bethlehem, Fouriesburg, Ficksburg, Paul Roux, Rosendal, Senekal, Marquard, Morgenzon, Armersfoort & Ermelo)

087 358 8210
082 488 1030

[email protected]

 

Bennie Smit
Jnr. Kredietbestuurder Wyke 12 & 14
(Heilbron, Frankfort, Delmas & Hendrina)

087 358 8338
082 930 4793

[email protected]

 

Phineas Molosi
Kredietbestuurder Wyk 11           
(Opkomende boere, Bethlehem, Paul Roux, Senekal, Marquard, Lindley, Steynsrus, Bothaville)

058 863 8217
072 448 8244

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Jenny Kruger

Kredietbestuurder Wyke 31, 32, 34, 37
(Alma, Nylstroom, Vaalwater, Ellisras, Tomburke, Settlers, Nutfield, Lehau, Tolwe, Baltimore, Marken

014 719 9182
084 408 6976

[email protected]

Levy Melemela
Kredietbestuurder Wyke 33, 35, 41, 42, 44 & 48
(Pienaarsrivier, Radium, Warmbad, Thabazimbi, Nelspruit, Lydenburg, Opkomende boere en Landbou-ontwikkeling)

014 719 9032

082 705 5400

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Bertus Grobler
Kredietbestuurder Wyk 38 & 40
(Naboomspruit, Roedtan, Marble Hall, Potgietersrus, Trichardsdal, Tzaneen, Letsitele)

015 297 7485

081 271 3117

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Charl Pretorius
Kredietbestuurder Wyk 36 & 39
(Dendron, Pietersburg, Alldays, Louis Trichart, Messina, Vivo)

014 719 9043

078 210 2480

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.