VKB Brokers

In ’n wêreld van omgewingsonsekerheid en sosio-ekonomiese probleme streef ons by VKB Brokers daarna om vir ons kliënte gemoedsrus te gee, wetende dat hulle toegerus is met die voorste bedryfskennis van hul toegewyde makelaar. Met dekking wat wissel van spesialis-landboukundige produkte tot persoonlike en kommersiële oplossings, gee ons ons kliënte die geleentheid om op alledaagse probleme te fokus in die wete dat daar na hul versekeringsbehoeftes omgesien word deur ’n professionele span toegewyde risikobewuste makelaars.

Ons diens sluit ’n wye verskeidenheid pasmaakprodukte vir die persoonlike versekeringsmark in om te verseker dat jou swaarverdiende besittings veilig en wel is. Ons glo dat elke kliënt toegrus moet word met die beste moontlike advies om dus die beste beskikbare dekking te geniet en terselfdertyd te weet dat hul finansiële behoeftes bevredig word.

Besigheidseienaars kom baie uitdagings teë op die pad na sukses. Hierdie uitdagings kan fisieke skade aan die besigheid, diefstal deur werknemers en selfs aanspreeklikheid teenoor derde partye weens beserings op die perseel insluit. VKB Brokers verstaan dat hierdie uitdagings nie altyd voorspelbaar is nie en verseker daarom dat ons die behoeftes en besigheid van ons kliënte ten volle verstaan voordat enige advies gegee word. Kommersiële versekering moet nie ’n las wees vir sake-eienaars nie, maar eerder ’n stuk risikobestuursgereedskap wat gedryf word deur ’n makelaar wat jou daaglikse uitdagings verstaan.

’n Wyse man het eenkeer gesê: “Jy kry een keer in jou lewe ’n dokter, prokureur, polisieman of dominee nodig, maar jy kry elke dag – drie keer ’n dag – ’n boer nodig.” By VKB Brokers verstaan ons die ekstreme weersveranderinge waarvoor boere daagliks te staan kom. Van laat reën tot katastrofiese haelstorms, die boer se uitdagings hou nooit op nie. Ons roem daarop dat ons ’n toegewyde span spesialis-oesversekeringsmakelaars het. Toegerus met tegnologie, kennis en ’n begrip vir die plaas, weet ons dat ons boere die onbeheerbare faktore van die boerdery kan bestuur.

VKB Brokers sien ook om na die besigheid en geliefde familie van die boer indien die boer te sterwe sou kom. Ons kredietlewensversekeringspolis help die besigheid en gesinne in tye wanneer jy ons die nodigste het.
Elke kliënt is uniek en moet ’n unieke ervaring hê wanneer daar besluit word oor versekering vir sy of haar bates – ’n sleuteloortuiging van die VKB Brokers-familie.

VKB is ’n goedgekeurde Finansiële Dienste verskaffer (FDV 4813) en 'n gemagtigde Kredietverskaffer (NCRCP 477).

Voordele
As top landboumaatskappy en versekeringsmakelaar bied VKB|NTK verskillende versekeringsprodukte aan sy kliënte om aan hulle risikoverskansings oplossings te bied. Voordele wat klante kan geniet om hul versekering deur VKB|NTK se versekeringsafdeling te doen, sluit die volgende in:

  • VKB|NTK is een van die top makelaars in die Vrystaat en geniet bedingingsmag by versekeraars om kliënte die beste waarde vir geld te bied.
  • Bate-, multirisiko- en haelversekering word deur bekwame personeel aangebied.
  • Besigheid word slegs geplaas by versekeringsmaatskappye wat markleiers is.
  • Risiko-ontledings en onafhanklike advies deur gekwalifiseerde adviseurs.
  • Adviseurs is beskikbaar oor die hele VKB|NTK-bedieningsgebied.
  • Persoonlike skakeling, kontak en besoeke aan klante.
  • Lede verdien korting indien hul versekering deur VKB|NTK gefinansier word (winsdeling).

Korttermyn versekeringsprodukte
Soos reeds genoem, doen VKB|NTK slegs sake met substantiewe en erkende versekeraars wat die onderskeie produkte suksesvol kan onderskryf. Enige persoon is welkom om deur VKB te verseker. Die onderskeie korttermynversekeringsprodukte wat ons u kan bied is as volg, maar nie beperk tot dit wat genoem is nie:

  • Persoonlike versekering vir die individu
  • Kommersieel (bv. motorhandelaar, sakeman, dokters, algemene handelaars ens.)
  • Agri/Boerdery
  • Vragmotors (vervoerkontrakteurs)
  • Ingenieurs
  • Transito (enkel-transito sowel as vervoerkontrakteurs)
  • Lugvaart
  • Taxi’s
  • Gastehuise
  • Waarborgpolisse
  • Vulstasies
  • Grasdakrisiko’s
  • Skole
  • Beheerliggame (meenthuiskomplekse)
  • RMI (meganiese werkswinkels)

Oesversekeringsprodukte
Produsente kan met veiligheid hul risiko’s verskans. VKB|NTK bied as onafhanklike makelaar verskeie opsies van meer as een versekeringsmaatskappy aan sy lede. Die volgende oesversekeringsprodukte is beskikbaar:

  • Haelskade
  • Multirisiko’s

Versekering van vee
Omvattende versekering van vee teen katastrofiese gebeurtenisse (byvoorbeeld diefstal, siektes en verkluiming) is beskikbaar en kan deur VKB uitgeneem word.

Hoofkantoor | Reitz

Besturende Direkteur:
Philip du Preez
Sel: 082 574 9173
E-pos: [email protected]

VKB Groep Versekering:
Hendrik Engelbrecht
Sel: 084 499 8689
Tel: 087 358 8319
E-pos: [email protected]

Portefeulje Administrateur
Gloria Lourens:
Tel: 087 358 8493
E-pos: [email protected]

Kredietlewensversekering:
Suretha Labuschagne
Tel: 058 863 8287
E-pos: [email protected]

Senior Bestuurder: Lewensversekering
Albert Moroeroe
Sel: 066 475 8263
Tel: 087 358 8111
E-pos: [email protected]

Senior Verkoopsbestuurder
Paul du Plessis
Sel: 082 895 0018
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Junior Makelaar:
Kerenza Marais
Tel: 058 863 8155
Sel: 079 693 4568
E-pos: [email protected]

Bethlehem Area

Makelaar:
Tania Williams
Sel: 082 770 9556
E-pos: [email protected]

Onderskrywing:
Elna-Mari Keevey
Tel: 087 358 8153
E-pos: [email protected]

Gerty Opperman
Tel: 087 358 8157
E-pos: [email protected]

Eise
Rune Viljoen
Tel: 087 358 8156
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adres: Archbellstraat 1, Bethlehem, 9701

Frankfort / Reitz Area

Makelaar:
Paul Smalberger
Sel: 082 772 5762
E-pos: [email protected]

Onderskrywing:
Leisha Claassen
Tel: 087 358 8500
E-pos: [email protected]

Carien Struwig
Tel: 087 358 8581
E-pos: [email protected]

Eise:
Esmarie Hudson
Tel: 087 358 8284
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Melisca van Zyl
Tel: 087 358 8269
E-pos: [email protected]

Adres: President CR Swartstraat 35, Reitz, 9810

Harrismith Area

Makelaar:
Lodewyk van der Merwe
Tel: 087 358 8185
Sel: 076 178 5641
E-pos: [email protected]

Onderskrywing:
Lemarie de Aguiar
Tel: 087 358 8159
E-pos: [email protected]

Leonie Barendse
Tel: 087 358 8791
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Eise:
Marissa Le Roux
Tel: 087 358 8790
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adres: Piet Retiefstraat 10, Harrismith, 9880

Lindley Area

Makelaar:
Sheldon Erasmus
Tel: 087 358 8293
Sel: 083 440 2208
E-pos: [email protected]

Onderskrywing:
Annemarie Klopper
Tel: 058 863 8716
E-pos: [email protected]

Eise:
Hanlie Gericke
Tel nr: 087 358 8714
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adres: Archbellstraat 1, Bethlehem, 9701

Morgenzon Area

Makelaar:
Rethea Jansen van Rensburg
Sel: 072 692 3993
Tel: 017 793 3102
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Willa Olivier
Tel: 017 793 3102
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adres: H/v Steyn & De Jagerstraat, Morgenzon, Mpumalanga, 2315

Villiers Area

Makelaar:
Emily Fourie
Tel: 087 940 5012
Sel: 087 940 5012
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Elsje Fourie
Tel: 087 940 5012
E-pos: [email protected]

Adres: Hoofstraat 17, Villiers, 9840

Vrede Area

Makelaar:
Anandie Janse van Rensburg
Sel: 082 870 3422
Tel: 087 358 8833
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Jacky Keulder
Tel: 087 358 8833
E-pos: [email protected]

Adres: 32 Church Street, Vrede, 9835

Warden Area

Makelaar:
Lomon van der Merwe
Sel: 063 773 3745
Tel: 087 358 8908
E-pos: [email protected]

Makelaar:
Albe Strydom
Sel: 082 554 6063
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Adres: Tiende Laan 9, Warden, 9890 (Binne VKB Handelstak)

Newcastle Area

Makelaar:
Tania Botha
Sel: 079 880 3027
Tel: 034 312 3259
E-pos: [email protected]

Louis Trichardt Area

Makelaar:
Rakhee Bhowon
Sel: 072 795 8568
E-pos: [email protected]

Adres: Unika Straat 96, Louis Trichardt

Tzaneen Area

Makelaar:
Lynnette Faber
Sel: 083 393 1055
Tel: 015 307 1765
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Ilse Engelbrecht
Tel: 015 307 1765
E-pos: [email protected]

Adres: Suite C2, Pro Park, Agathastraat 26, Tzaneen, 0850

Warmbad Area

Makelaar:
Melanie van Deventer
Sel: 073 556 4114
Tel: 014 719 9038
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Leandra Austin
Tel: 014 719 9036
E-pos: [email protected]

Adres: Chief Albert Luthulistraat 90, Modimolle, 0510

Nelspruit Area

Makelaar:
Jessica Roelvert
Sel: 079 775 8683
E-pos: [email protected]

Adres: 1 Hardekool Street, Nelspruit

Oes Versekering:

Spesialis Oesversekering:
Wilco van Heerden
Tel: 058 358 8161
Sel: 082 574 4783
E-pos: [email protected]

Makelaar:
Hennie Fourie
Tel: 087 358 8628
Sel: 082 495 5307
E-pos: [email protected]

Makelaar:
Bertha van Rensburg
Sel: 082 701 3446
E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Makelaar:
Liz-Mari Myburgh
Sel: 082 308 3379
E-pos: [email protected]

Onderskrywing en Eise:
Chantelle Nienaber
Tel: 087 358 8149
E-pos: [email protected]

Adres: Archbellstraat 1, Bethlehem, 9701