
VKB Foods – ‘n Unieke konsep
Deur Jan van der Walt
VKB Foods was uiteindelik ‘n eenvoudige antwoord op ‘n komplekse strategiese vraag waarmee die VKB Groep gekonfronteer was vir ‘n oplossing om ‘n kommoditeit, van waar dit op die plaas geproduseer is, te neem na die tafel van elke verbruiker in Suid-Afrika, natuurlik so ekonomies as moontlik.
Lees verder...
WIE IS Qpro Feeds
QPro Feeds (Edms) Bpk, ’n volfiliaal van VKB Agri Processors (VKB), is ’n veevoervervaardiger gesetel in die Oos-Vrystaat. Die maatskappy het veevoerfabrieke op Vrede en Bethlehem en versprei produkte hoofsaaklik in die Oos-Vrystaat en Limpopo, maar ook na ander dele van die land.

VKB skenk mieliemeel vir armes en vra skenkings van produsente
VKB gaan sy infrastruktuur en dienste beskikbaar stel as steun vir die VKB / Agbiz voedingsprjojek om ’n humanitêre krisis weens die uitwerking van die Covid-19-pandemie
Lees verder...
Belangrikheid van oesversekering
In ’n veranderende klimaatsomgewing is oesversekering sekerlik een van die algemeenste maniere om jou klimaatrisiko’s te verskans. Die oesversekeringsbedryf het in die verlede heelwat veranderinge ondergaan, maar die kern van versekering bly nog steeds om te verseker dat die boer die geleentheid gebied word om homself te verskans sodat hy die komende seisoen die geleentheid sal kry om weer te kan plant.
Lees verder...