Kerboodskap van PG Strauss VKB Groep: Besturende Direkteur

As ʼn saamgestelde groep bedank ons elke kliënt, ondersteuner en verskaffer met wie ons die voorreg gehad het om vanjaar besigheid te doen.

Beste wense vir ʼn baie geseënde Kersfees en mag 2024 voorspoed in oorvloed bring.

 

Kyk hier die volle boodskap van PG