Farmpack (Edms.) Bpk.

Farmpack is in die Mbombela-omgewing, Mpumalanga, gesetel en verskaf verpakkingsmateriaal aan die landbou- en nywerheidsektore.
Die maatskappy vervaardig en versprei ’n wye reeks kartondose aan kliënte reg oor die land en in Mosambiek.
VKB Landbou het tans ’n 51%-belang in die maatskappy.

Tel: 013 710 0083