VKB Besproeiing

Ons spesialiseer in die volgende:

Opmeting en ontwerp van -

  • Spilpuntstelsel
  • Mikrobesproeiing
  • Drupbesproeiing
  • Sprinkelbesproeiing
  • Nethuise (volledig)
  • Pompstelsel (dompelpompe, sentrifugale pompe en drukstelsels)

Verskaffing van -

  • Drupperpype en toebehore
  • Sproeiers en mikrobesproeiing
  • Pype – PVC, HDPE, LDPE, ens.
  • Pompe en motors asook kontrole-eenhede
  • Tenks en opgaardamme
  • Filtreerders en bykomstighede
  • Windpompe en onderdele
  • Solarpompe

Besoek enige tak in die Limpopo-omgewing vir alle Vallei-spilpunte en bykomstighede. Spesialiswinkels in die Limpopo-omgewing verskaf tegniese ondersteuningsdienste op alle besproeiing en toebehore.

Naam

Tel.

Epos

Area

Schalk Kruger

Besproeiingsbestuurder

083 710 8200

[email protected]

 

Janneman Henn

082 802 8959

[email protected]

Modimolle

Dw Buys

083 304 0249

[email protected]

Modimolle

Henrico Burger

082 801 1959

[email protected]

Lephalale

Johan Vd Westhuizen

082 388 1040

[email protected]

Louis Trichard