|
VKB is ‘n visionêre koöperasie en die slagaar van landbou-aktiwiteite in die
Oos-Vrystaat.
Ons streef daarna om die pad vir optimale ondersteuning en welvaartskepping te
baan met gehalte dienste, bekostigbare produkte en landbou-advies van
onskatbare belang.
Ons aktiwiteitsfeer bestaan uit primêre insethandel, graandienste in pas met
internasionale standaarde, raadgewende landboudienste wat plaaslike standaarde
te bowe gaan, IT-dienste met intydse markaanwysers en finansiering- en
versekeringsdienste wat volkome gemoedsrus gee.
|