Insethandel

As top landboumaatskappy en ‘n produsente-onderneming, is dit vir die VKB Groep se Insethandel-afdeling van die uiterste belang dat sy kliënte markverwante pryse gebied word en dat produkte wat hulle benodig, plaaslik beskikbaar is en indien nie, die produkte te verkry.

Aangesien VKB oor groot bergingskapasiteit beskik, word groot hoeveelhede kunsmis as besendingsvoorraad in die store by die silo’s, sowel as by sommige handelswinkels, geberg. Daar word ook van tyd tot tyd kunsmis aangekoop. Op hierdie wyse kan die produk deurlopend teen die beste moontlike prys aan die kliënte verskaf word.
VKB beskik oor ‘n groot verskeidenheid saad wat volgens sy kliënte se seisoenbehoeftes verskaf kan word.

Finansiering is beskikbaar op chemikalieë , kunsmis en saad vir die produsent wat direk met die verskaffer onderhandel.

 

Tak

Naam

Tel.

 

Louw Linde

Bestuurder  

058 863 8232
082 775 9051

 

Narika Delport  

Saad

058 863 8620
082 416 7089

 

Rosa van der Merwe

Kunsmis

058 863 8620
082 416 7089

Ascent

Pieter Maree (Silobestuurder) 

058 913 1375

Bethlehem DIY

Toppie Jonker (Takbestuuder)

Leanna du Plessis (Verkope)

058 303 1086

058 303 1086

Cornelia

Erna Beyers (Takbestuuder)

058 841 0811

Daniëlsrus

Paul Fick (Silobestuurder)

Tessa Brits (Verkope) 

087 358 8770

058 304 2211

Delmas

JP Maritz (Takbestuuder)

Gerrie Lindeque (Verkope)

013 665 1501

013 665 1501/082 907 7492

Frankfort

Jaen Volschenk (Silobestuurder)

Esmarie Pretorius (Verkope)

058 813 1960

058 813 1960

Harrismith

Floors de Klerk (Takbestuuder)

058 622 3182

Heilbron

Wouter Fourie (Takbestuuder)

 058 852 3487

Henneman

Contact Senekal

 

Jim Fouché

Jan Liebenberg (Silobestuurder)

Hanlie Faber (Verkope)

083 638 1115

087 940 5024

Lindley

Hennie Theron (Takbestuuder)

Tienie Hurter (Verkope)

058 463 0812

058 463 0888

Memel

Marika Hamman (Takbestuuder)

058 924 0169

Morgenzon

Willie Maree (Takbestuuder)

017 793 3100

New Castle

Heinrich von Wielligh (Takbestuuder)

034 312 3259

Petrus Steyn

Eben Steyn (Silobestuurder)
Jaco Labuschagné (Verkope)

058 871 3181

087 358 8650

Qwa Qwa

Lydia Motaung (Takbestuuder)

058 713 0457

Reitz

Johan du Preez (Silobestuurder)

Rea Heine (Verkope)

 058 863 8366

058 863 8367

Senekal

De Wet Botha (Takbestuuder)

058 481 2299

Tweeling

Wynand Oosthuizen (Silobestuurder)

058 881 0318

Verkykerskop

Jan Jooste (Takbestuuder)

058 625 0131

Villiers

Gerhardus Engelbrecht (Silobestuurder)
Christien Engelbrecht (Verkope)

083 638 1115

087 940 5020

Vrede

Wentzel Fourie (Silobestuurder)

Tersia Stoffberg (Verkope)

072 580 5775

087 940 5026

Warden

Joe Stander (Silobestuurder)

Mandri Steenkamp (Verkope)

087 358 8702

058 358 8950

Windfield 

Louisa Volschenk (Silobestuurder)

087 940 5019

Woudzicht

Conel Stemmet (Takbestuuder)

058 913 2942