Graanbemarking

VKB-graanbemarking is daarop ingestel om ’n omvattende diens aan produsente, graanhandelaars, meulenaars, veevoeraanlegte, internasionale handelaars en ander verwerkers te lewer. Hierdie diens, wat aan al VKB se kliënte se behoeftes voldoen, word gerugsteun deur effektiewe stelsels, prosedures en ’n Safex-setel.

Die spesifieke fokusareas in hierdie uiters dinamiese omgewing is die volgende:

Produsent-gefokusde produkte en strategieë met maksimering van sy/haar wins as oogmerk. Hierdie produkte sluit die volgende in:

  • Vastepryskontrak
  • Vloerpryskontrak
  • Minimum/maksimum kontrak
  • Uitgestelde pryskontrak met vloer
  • Uitgestelde pryskontrak sonder vloer
  • Eie verskansing deur VKB se makelaarsdiens.

Graanverkope aan ’n verskeidenheid kliënte soos handelaars en meulenaars. Dit word gedoen deur die lewering van die onderstaande dienste:

  • Uit-silo-aankope
  • Gelewerde pryse
  • Vooruitgeprysde kontrakte
  • Prysrisikobestuur

’n SAFEX-termynbeurs-makelaarsdiens gelewer deur kundiges wat spesialiseer in die verhandeling van termynkontrakte en opsies wat op die JSE verhandel word.

Dokumente:

Graanverkryging (Produsente)

Vrystaat 

Naam Kontak nr Sel epos
Giepie Craffert
Bestuurder Graanverkryging
058 863 8376 082 450 6795 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Carla van Rooyen 087 358 8844 072 507 3119 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Frik Meintjes 058 863 8507 082 587 5663 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Frits Smith 087 358 8843 060 966 1332 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Hermann Verwey 058 863 8380 071 688 1900 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Johan Nel 058 863 8276 082 490 2525 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Ruan Erasmus 058 863 8280 083 384 1863 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Nadia van Tonder 058 863 8182 072 915 5862 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


Limpopo 

Naam Kontak nr Sel epos
Herman Smit 014 719 9285 082 926 2271 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Jandré Potgieter 014 719 9180 072 862 1738 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Graankopers (Afnemers)

Vrystaat 

Naam Kontak nr Sel epos
Phillip van Vuuren 
Bestuurder Verskansing
058 863 8328 083 516 5611 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Nicola van der Westhuizen 058 863 8553 083 408 1497 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


Limpopo 

Naam Kontak nr Sel epos
Herman Smit 014 719 9285 082 926 2271 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Jandré Potgieter 014 719 9180 072 862 1738 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 

Carel Beneke
Graandebiteure

058 863 8355

Madri Victor
Voldoeningsbeampte

058 863 8568