Algemene Handel

VKB Landbou se Handelsafdeling bestaan uit ’n netwerk van 52 bedryfspunte. Produkte wat aangebied word, sluit in brandstof, kunsmis, chemikalieë, saad, veemedisyne, veevoer, besproeiing, staal, omheining, boumateriaal, verpakkingsmateriaal en algemene hardeware.
Die uiters positiewe resultate van verskeie projekte waarin die afgelope aantal jare belê is, werp nou vrugte af en het ’n wesenlike effek op die groei in omset sowel as netto wins.
Die opgradering van een van die Groep se vlagskiptakke, Polokwane-handelstak, is afgehandel en neem die eenstopkoopervaring en aanbieding aan die boer sowel as die breë publiek na ’n nuwe vlak.
Die standaardisering en aanbieding van volledige produkreekse binne VKB se Handelsafdeling is steeds ’n groot prioriteit. Twee verspreidingsentrums is op onderskeidelik Bethlehem en Mokopane gevestig met die doel om die beskikbaarheid van produkte in die handelstakke te verbeter.
Die Sasol-vulstasie op Frankfort is opgegradeer, asook die handelstak op Bethlehem, wat dit nou een van die vlagskiptakke in die VKB Groep maak.
As deel van die strategie om VKB Landbou se voetspoor uit te brei na die oostelike gedeelte van Suid-Afrika, is nuwe handelstakke op Mbombela en Newcastle geopen.

Daar is ’n groot verskeidenheid produkte beskikbaar by die verskeie handelstakke, naamlik:

  • Besproeiing
  • Meganisasie
  • Boumateriaal
  • Omheining
  • Brandstof
  • Onderdele
  • Buitelewe-produkte
  • Plaagbeheer
  • Hardeware
  • Saad
  • Huishoudelike produkte
  • Tuinbouprodukte
  • Kampeertoerusting
  • Veeprodukte
  • Kruideniersware
  • Veevoer en wildsprodukte
  • Kunsmis
  • Verpakkingsmateriaal

 Vrystaat 

Tak

Adres

Tel.

Ascent

Vergenoeg 910, Ascent, Vrede

058 913 2174

Bethlehem DIY

H.v. Pretorius- & Lindley Str., Bethlehem

058 303 1086

Cornelia

Generaal Hertzog Str., Cornelia

058 841 0811

Daniëlsrus

S -28.017287 E 28.382385

087 358 8750

Delmas

Plot 87, H.v. road nr. 14- & Bronkhorstspruit str.

013 665 2157

Frankfort

Industriële gebied

058 813 9900

Harrismith

75 Percy str., Harrismith

058 622 3182

Heilbron

31 Paradys str., Heilbron

058 852 3499

Lindley

Valsch str., Lindley

058 463 0812

Memel

Voortrekker str., Memel

058 924 0073

Morgenzon

193 Botha str., Morgenzon

017 793 3100

Newcastle

1 Bridger str., Newcastle

034 312 3259

Oranjeville

H.v. Steyn- en Malanstraat, Oranjeville

016 351 1605

Petrus Steyn

H.v. Botha- en Van Rensburgstraat, Petrus Steyn

058 871 3144

Qwa Qwa

8A & B, Eerste Industriële Gebied, Elizabeth Ross, Qwa Qwa

058 713 0457

Reitz

President CR Swart-straat 35, Reitz

087 358 8322

Senekal

Waterstraat 23, Senekal

058 481 2423

Tweeling

Industriëleweg 1, Tweeling

058 881 0318

Verkykerskop

S -27.920928 E 29.27981

058 625 0131

Villiers

Hoofstraat 17, Villiers

087 940 5025

Vrede

Kerkstraat 32, Vrede

087 358 8810

Warden

Tiende Laan 9, Warden

087 358 8900

Woudzicht

S -27.325757 E28.51431

058 913 2942

Limpopo

Tak

Adres

Tel.

Alldays

Gedeelte 38 van Gedeelte 27, Alldays

051 575 1111

Baltimore

Gedeelte 8 van die plaas Sydney, Baltimore

082 529 9194

Bochum

H.v. Blouberg- & Dendronstraat, Bochum Plaza, Bochum

087 358 6440

Dendron / Mogwadi

H.v. Republiek- en Van der Merwestraat, Dendron

015 501 0234

Ellisras / Lephalale

Strydomweg, Ellisras

014 763 2115

Letsitele

H.v. Navel- en Valenciastraat, Letsitele

015 345 1633

Louis Trichardt

Unikastraat 96, Louis Trichardt

015 516 1314

Mahwereleng

Winkel nr. 6, Dudu Madisha-rylaan 44, Industriële gebied,
Mokopane Mahwelereng

015 491 2781

Marken

Gedeelte 2 van Marken-plaas, Marken

014 765 0111

Musina

Harold Greenfellstraat, Musina

015 534 0740

Naboomspuit / Mookgophong

1ste Straat, Naboomspruit

014 743 1161

Nelspruit

Hardekoolstraat 1, Nelspruit, 1200

087 358 8491

Nylstroom / Modimolle

Nelson Mandela-rylaan 111, Modimolle

014 717 1865

Pienaarsrivier

 

012 722 0023

Pietersburg / Polokwane

Industriastraat 27, Polokwane

015 297 3671

Potgietersrus / Mokopane

Herefordstraat 10, Mokopane

015 491 2759

Roedtan

Persele 72, 73 en 74, 6de Straat, Roedtan

015 667 0003

Settlers

Stasiestraat, Settlers

014 719 9121

Steilloop

Steilloop-winkelsentrum, Plaas 403, Rebone, Steilloop

087 358 8640

Soekmekaar

11 Viviers Str., Morbeng 0810

014 719 9304

Thabazimbi

Warmbadweg 36, Thabazimbi

014 772 1762 | 014 772 2168

Tolwe

Gedeelte 3, Rooyhoogte, Tolwe

014 767 1041

Tomburke

Gedeelte 10, Wyksfontein 3, Tomburke

014 767 1044

Trichardtsdal

M-Kontrei, Trichardtsdal

015 383 0012

Tzaneen

Koöperasiestraat 1, Tzaneen

015 307 4405

Vaalwater

H.v. Markstraat en Meuleweg, Vaalwater

014 755 3673

Venda

Muledane Industriële Gebied, Venda

015 964 1543

Vivo

Gedeelte 14, Amesfort 189, Vivo

015 593 0022

Warmbad / Bela-Bela

H.v. Kretschmarlaan en Crockerweg, Bela-Bela

014 736 2172