VKB Landboubestuursdienste Proefverslag 2021/22
Waarde deur wetenskap, uniek aan die produsent.
In die verslag:
- Dankbetuigings
- Produkte gebruik in die 2021/22-proefseisoen
- Berekening en statistiek
- Parameters gemeet
- Reënval, temperatuur, en hitte-eenhede
- Ekonomiese ontleding
- Gevolgtrekking
Sojabone
- Sojaboon-inokulantproef – Memel
- Sojaboon-swamdoderproef – Memel
- Sojaboon-plantpopulasieproef – Villiers
Mielies
- Mielie-swamdoderproef – Kransfontein
- Mielie-blaarvoedingsproef – Kransfontein
- Mielie-plantpopulasieproef – Heidelberg
- Mielie-plantpopulasieproef – Kestell
- Bewerkingspraktykproef – Reitz
Navrae:
JT Prinsloo: 083 448 8288 | Bongani Nkutha: 073 002 4647 | Retief Senekal: 074 468 8608