VKB Landboubestuursdienste 2023/24 Proefverslag
Waarde deur wetenskap, uniek aan die produsent.
Inhoud
Dankbetuigings
Berekeninge en statistiek
Parameters gemeet
Reënval, effektiewe reënval, temperatuur, en groeidae
Ekonomiese ontleding
Gevolgtrekking
Proefresultate van die 2023/24-seisoen
Sojabone
- Sojaboon-inokulantproef – Marquard
- Sojaboon-stikstofproef – Clarens
- Sojaboon-stikstofproef – Heidelberg
- Sojaboon-plantpopulasieproef – Clarens
- Sojaboon-plantpopulasieproef – Memel
- Sojaboon-plantpopulasie en rywydteproef – Marquard
- Sojaboon-biostimulantproef – Marquard
- Sojaboonkultivarproef – Reitz
Mielies
- Mielie-swamdoderproef – Kransfontein
- Mielie-biostimulantproef – Kransfontein
- Mielie-stikstofproef – Kransfontein
- Mielie-plantpopulasieproef – Clarens
- Mielie-plantpopulasieproef – Heidelberg
- Mielie-plantpopulasieproef – Memel
- Mielie-plantpopulasie en kultivarproef – Kestell
- Mielie-plantpopulasie en kultivarproef – Reitz
- Mielie-plantpopulasie en kultivarproef – Schurwekop Boerevereniging
- Mieliekultivar-rywydteproef – Schurwekop Boerevereniging
- Mieliekultivarproef – Schurwekop Boerevereniging
- Mielie-kunsmisplasingsproef – Clarens
- Mielie-kunsmisplasingsproef – Heidelberg
Navrae: JT Prinsloo: 083 448 8288 | Bongani Nkutha: 073 002 4647 | Retief Senekal: 074 468 8608