Meganisasie-afdeling

Die Meganisasie-afdeling het in 1978 sy ontstaan gehad. Met die stygende kapitaalkoste van trekkers, stropers, vragmotors, landboumasjinerie en implemente en die wesenlike bydrae wat die gebruik van dié goedere tot produksiekoste lewer, het VKB vanaf 1 Maart 1978 maatreëls begin tref vir meer gespesialiseerde aandag aan die meganiese behoeftes van sy lede.
VKB beskik tans oor 12 Meganisasie-werkwinkels en -onderdelebedryfspunte, wat gediens word deur 11 heelgoederebemarkers.

Van die produkreekse sluit in:

  • Case-trekkers en -stropers
  • Northmec-implemente
    • Baldan
    • Jacto
    • Sitrex
  • Case Konstruksie
  • Geringhoff
  • Agricad
  • Falcon-produkte
  • Amazone
  • Rovic & Leers-produkte
    • Super 19-skeurploeë (“rippers”)
    • Planters
    • Kuhn
  • Krone
  • BP-implemente
  • Equalizer-planters
  • Staalmeester
    • Rossi
    • JF Prisma-balers
  • Teu SA-vurkhysers (“forklifts”)
  • Radium
  • Tomcat-kerwers (“chippers”)
  • Jupidex
    • McHale-balers
  • Fuchs
  • SEM
    • Laaigrawe
    • Padskrapers (“graders”)

 

Alle personeel ontvang deurlopend opleiding om hulle met nuwe kennis toe te rus ten einde net die beste diens te kan lewer.
VKB Meganisasie is geografies in die Oos-Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo-provinsies geleë en het volledige dienspunte, wat ’n werkswinkel en onderdele-afdeling op die volgende dorpe insluit:

VRYSTAAT 
Reitz 
Petrus Steyn 
Frankfort 
Villiers 
Vrede
Warden

LIMPOPO
Warmbad 
Pietersburg 
Louis Trichardt
Tzaneen

MPUMALANGA
Delmas

VKB is op die voorpunt van presisieboerdery wat tegnologie betref met ons eie netwerk deur die gebied wat bygestaan word deur kundige personeel.

Kontakbesonderhede
Onderdele | Vrystaat Streek

Frankfort
Eduan Keller
Tel.: 058 813 9900

Heilbron
Gerrie Duminy
Tel.: 058 852 3936

Petrus Steyn
Andries Kruger
Tel.: 058 871 3144

Reitz
Quitin van den Berg
Tel.: 058 863 8361

Villiers
Hein Keller
Tel.: 087 358 5025

Vrede
Divan Putter
Tel.: 087 358 8822

Warden
Anna-Marie van der Nest
Tel.: 087 358 8932

Onderdele | Limpopo Streek

Louis Trichardt
Sakkie Heystek
Tel.: 015 590 0710

Pietersburg/Polokwane
Johan Smit
Tel.: 015 297 2790

Tzaneen
Thomas Ngobeni
Tel.: 015 307 6475

Warmbad
Anton Human
Tel.: 014 736 2362

Heelgoedere | Vrystaat Streek

Johan van Zyl (Frankfort/Villiers)
Tel.: 084 245 0576

Johann van der Nest (Warden)
Tel.: 082 878 2736

Coenrad Bruwer (Reitz)
Tel.: 083 255 6223

Phil Brits (Vrede)
Tel.: 060 636 6258

Theo Roux (Bethlehem)
Tel.: 082 818 9705

Heelgoedere | Limpopo Streek

Jaco de Wet (Tzaneen)
Tel.: 083 626 6348

Jaco Els (Pietersburg)
Tel.: 076 284 5171

Bertie Mienie (Bela Bela)
Tel.: 082 927 8214

Garreth Spaumer (Louis Trichardt)
Tel.: 082 804 6773

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting