Logistiek

Die logistieke afdeling lewer ’n diens aan die VKB Groep-maatskappye, insluitende die nywerheids-, handel- en graan-afdelings. Met ’n vloot van 400 swaar- en handelsvoertuie en ‘n jaarlikse besteding van meer as R12 miljoen aan brandstof, bly die verbetering, wat lei tot meer doeltreffende en mededingende verskaffingskettings krities om groei en volhoubaarheid te verseker.

Doelwit:
Die ontsluiting van waarde vanuit groter logistieke doeltreffendheid asook benutting van geleenthede binne die waardeketting komende van sinergieë in die VKB Groep-maatskappye en afdelings.
Dit word behou deur die optimale aanwending, herstel en onderhoud van die vloot, vervanging en aankope van voertuie en werwing en kontraktering van eksterne vervoerkapasiteit.

Kontakbesonderhede:
Bryan Boshoff (Logistieke bestuurder)
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Hennie Schoeman (Logistieke makelaar)
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Colin Truter (Logistieke makelaar)
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Nicolene Upton (Senior administratiewe assisistent)
Tel.: 058 863 8521

Alicia Morrison (Administratiewe assistent)
Tel.: 058 863 8670

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting