Insethandel

As top-landboumaatskappy en produsente-onderneming is dit vir die VKB Groep se Insethandel-afdeling van die uiterste belang dat sy kliënte markverwante pryse gebied word en dat produkte wat hulle benodig, deurentyd plaaslik beskikbaar is.

Aangesien VKB oor groot bergingskapasiteit beskik, word groot hoeveelhede kunsmis as besendingsvoorraad in die store by die silo’s, sowel as by sommige handelswinkels, geberg. Daar word ook van tyd tot tyd kunsmis aangekoop. Op hierdie wyse kan die produk deurlopend teen die beste moontlike prys aan die kliënte verskaf word.
VKB beskik oor ‘n groot verskeidenheid saad wat volgens sy kliënte se seisoenbehoeftes verskaf kan word.

VKB het ooreenkomste met, en het die volgende verskaffers se produkte in voorraad


Kontakbesonderhede

Bestuurder
Louw Linde
Tel.: 058 863 8232
Sel: 082 775 9051

Ascent
Jan Liebenberg (Silobestuurder)
Tel.: 058 913 1375
Belinda Moolman (Verkope)
Tel.: 058 913 2174

Bethlehem DIY
Toppie Jonker (Takbestuurder)
Tel.: 058 303 1086
Leanna du Plessis (Verkope)
Tel.: 058 303 1086

Cornelia
Dawie Lange (Takbestuurder)
Tel.: 087 358 6004

Daniëlsrus
Johan du Preez (Silobestuurder)
Tel.: 087 358 8770
Dick Greef (Verkope)
Tel.: 058 304 2211

Delmas
Lindo Mathebula
Tel.: 013 665 1501

Frankfort
Jaen Volschenk (Silobestuurder)
Tel.: 058 813 1960
Esmarie Pretorius (Verkope)
Tel.: 058 813 1960

Harrismith
Floors de Klerk (Takbestuurder)
Tel.: 058 622 3182
Jan Jooste (Verkope)
Tel.: 058 622 3182

Heilbron
Wouter Fourie (Takbestuurder)
Tel.: 058 852 3487
Paul Marx (Verkope)
Tel.: 058 852 3499

Henneman
Ben Swanepoel (Takbestuurder)
Tel.: 082 412 3468
Ansie Swanepoel (Verkope)
Tel.: 057 352 8638

Jim Fouché
Paul Fick (Silobestuurder)
Tel.: 083 638 1115
Carlien Fick (Verkope)
Tel.: 087 940 5024

Lindley
Hennie Theron (Takbestuurder)
Tel.: 058 463 0812
Tienie Hurter (Verkope)
Tel.: 058 463 0888

Memel
Pieter Maree (Silobestuurder)
Tel.: 058 924 0169
Marika Haman (Verkope)
Tel.: 058 924 0169

Morgenzon
Willie Maree (Takbestuurder)
Tel.: 017 793 3100

New Castle
Heinrich von Wielligh (Takbestuurder)
Tel.: 034 312 3259

Petrus Steyn
Eben Steyn (Silobestuurder)
Tel.: 058 871 3181
Jaco Labuschagné (Verkope)
Tel.: 087 358 8650

Qwa-Qwa
Lydia Motaung (Takbestuurder)
Tel.: 058 713 0457

Reitz
Danie Roux (Silobestuurder)
Tel.: 058 863 8366
Ignatius Foord (Verkope)
Tel.: 058 863 8367

Senekal
Quentin Douglas (Takbestuurder)
Tel.: 058 481 2299

Tweeling
Wynand Oosthuizen (Silobestuurder)
Tel.: 058 881 0318

Verkykerskop
Maria da Silva (Takbestuurder)
Tel.: 058 625 0131

Villiers
Gerhardus Engelbrecht (Silobestuurder)
Tel.: 072 486 2452
Christien Engelbrecht (Verkope)
Tel.: 087 940 5020

Vrede
Wentzel Fourie (Silobestuurder)
Tel.: 072 580 5775
Tersia Stoffberg (Verkope)
Tel.: 087 940 5026

Warden
Joe Stander (Silobestuurder)
Tel.: 087 358 8702
Mandri Steenkamp (Verkope)
Tel.: 058 358 8950

Windfield
Louisa Volschenk (Silobestuurder)
Tel.: 087 940 5019

Woudzicht
Hennie Janzen (Takbestuurder)
Tel.: 058 913 2942

 

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting