VKB Finansiering

VKB Landbou (Edms.) Bpk. is ’n gemagtigde en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP 7107) en voldoen aan die gedragskode van die Nasionale Kredietreguleerder (NCR). VKB is daartoe verbind om roekelose kredietverskaffing en oorverskuldigheid te voorkom en maatreëls in plek te stel ten einde die verbruiker se skuldposissie so goed moontlik met wen-wen-ooreenkomste te bestuur.
Die kernfunksie van die afdeling is om krediet te verskaf aan produsente wat hulle in staat stel om hul produksie-insette te bekom ten einde landbouprodukte suksesvol en volhoubaar te kan produseer. Met hierdie diens aan kommersiële en opkomende boere, kan daar winsgewend in die voedselketting produseer word.

VKB bied, onderhewig aan sekere voorwaardes, aan die produsent ’n verskeidenheid mededingende en geskikte finansieringsprodukte soos:

  • Produksielenings
  • Maandrekeninge
  • Heelgoedere-aankoopfinansiering
  • Termynlenings
  • Kontrakgroeifinansiering

Navrae:
Ilse Oberholzer
Tel.: 058 863 8216
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontakbesonderhede:
Nic van Stryp
Uitvoerende hoof: Finansiering
Tel.: 058 863 8339
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Gerhard Mostert
Senior kredietbestuurder (Vrystaat)
Tel.: 058 863 8289
Sel: 082 921 3003
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Johan Wessels
Senior kredietbestuurder (Limpopo)
Tel.: 014 719 9270
Sel: 082 497 3526
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Thinus Grobler
Kredietbestuurder Wyk 1 (Reitz)
Tel.: 058 863 8592
Sel: 082 875 3120
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ferdie Roodt
Kredietbestuurder Wyk 2 (Daniëlsrus, Bethlehem, Paul Roux, Kestell, Clarens, Fouriesburg)
Tel.: 058 863 8216
Sel: 082 928 9802
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kobus Strydom
Kredietbestuurder Wyk 3 (Vrede, Memel, Cornelia, Woudzicht, Ascent, Noord-Natal)
Tel.: 058 863 8202
Sel: 082 871 3920
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

LR Klynsmith
Kredietbestuurder Wyke 4 & 12 (Petrus Steyn, Heilbron)
Tel.: 058 863 8532
Sel: 082 459 4234
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Adolf Botha
Kredietbestuurder Wyke 5 & 8 (Warden, Verkykerskop, Harrismith, Suid-Natal, Villiers, Grootvlei, Balfour, Standerton)
Tel.: 058 863 8207
Sel: 082 375 4387
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Dewalt Streak
Kredietbestuurder Wyke 9 & 10 (Senekal, Lindley, Steynsrus, Bothaville, Morgenzon,Ermelo, Amersfoort)
Tel.: 058 863 8578
Sel: 081 028 3186
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rudi Nel
Kredietbestuurder Wyke 6 & 7 (Frankfort, Tweeling, Oranjeville, Jim Fouche, Windfield)
Tel.: 058 863 8216
Sel: 083 269 4034
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Phineas Molosi
Kredietbestuurder Wyk 11 (Opkomende boere)
Tel.: 058 863 8217
Sel: 072 448 8244
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Jenny Kruger
Kredietbestuurder Wyke 31, 32, 34, 37, 43 (Alma, Nylstroom, Vaalwater, Tomburke, Ellisras, Settlers, Nutfield, Lehau, Tolwe, Marken, Baltimore)
Tel.: 014 719 9182
Sel: 084 408 6976
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Levy Melemela
Kredietbestuurder Wyke 33, 41, 42, 44, 48, 45, 53 (Pienaarsrivier, Radium, Warmbad, Thabazimbi, Nelspruit, Lydenburg, Opkomende boere en Landbou-ontwikkeling)
Tel.: 014 719 9032
Sel: 082 705 5400
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bertus Grobler
Kredietbestuurder Wyke 35, 36, 40 (Naboomspruit, Roedtan, Marble Hall, Potgietersrus, Trichardsdal, Tzaneen, Letsitele)
Tel.: 015 297 0349
Sel: 081 271 3117
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Gert Fourie
Kredietbestuurder Wyke 38 en 39 (Dendron, Pietersburg, Alldays, Louis Trichart, Messina, Vivo)
Tel.: 015 297 7485
Sel: 082 928 4209
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Elmarie Kroon 
Kredietkontroleur (Nie-lede Vrystaat) 
Tel.: 058 863 8534 
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

Lelanie van der Walt
Kredietkontroleur (Nie-lede Limpopo)
Tel.: 014 719 9152
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting