Die logistieke afdeling lewer ‘n diens aan die VKB Groep van maatskappye, insluitende die nywerheids-, handel- en graan-afdelings.  Met ‘n vloot van 300 swaar- en handelsvoertuie en jaarlikse besteding van meer as R9 miljoen aan brandstof, bly die verbetering van logistieke doeltreffendheid wat lei tot meer doeltreffende en mededingende verskaffingskettings krieties om groei en volhoubaarheid te verseker.

Doelwit:
Die ontsluiting van waarde vanuit groter logistieke doeltreffendheid asook benutting van geleenthede binne die waardeketting komende van sinergiëe binne die VKB Groep van maatskappye en afdelings.
Dit word behou deur optimal aanwending, herstel en onderhoud van vloot, vervanging en aankope van voertuie en werwing en kontraktering van eksterne vervoerkapasiteit.

 

Kontakbesonderhede:
Bryan Boshoff
(Logistiek Bestuurder)
Tel: 087 358 8386
Nicolene Upton
Tel: 058 863 8521

 

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting