Ons spesialiseer in die volgende:

OPMETING EN ONTWERP VAN -
• Spilpuntstelsel
• Mikrobesproeiing
• Dripbesproeiing
• Sprinklerbesproeiing
• Nethuise (volledig)
• Pompstelsel (dompelpompe, sentrifugaal, drukstelsels)

VERSKAFFING VAN -
• Alle tipes pype (PVC, HDP, Poly, Staal, boorgatpype)
• Spilpunte en oprigting van spilpunte
• Pompe en motors
• Volledige besproeiingstelsels

TEGNIESE ONDERSTEUNINGSDIENSTE OP ALLE BESPROEIING EN TOEBEHORE

 

Bestuurder Besproeiing
Schalk Kruger
Tel.: 014 717 1685
Fax: 014 717 1279
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 


Besproeiingstegnikuste
Janneman Hen
Tel: 014 736 2172 
Faks: 014 717 1279
Sel: 082 802 8959
Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Henrico Burger
Tel:014 722 2168
Faks: 014 717 1279
Sel: 082 801 1959
Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting

Televisie Advertensie