Senseed – Bebroefde Genetika

VKB en Sensako het in 2017 kragte saamgevat om die verskaffing vaan graansaad na die volgende vlak te vat. Senseed is ‘n verskaffer van wye reekse saad van uitgesoekte maatskappye.

Wintergewasse: Koring – droëland en besproeiing | Hawer | Rog Somergewasse: Sonneblom | Sojabone |Mielies | Droëbone Weidinggewasse: Lusern | Oulandgras | Tef | Akkerbone | Radsyse 

Tel: 058 303 4690
Faks: 058 303 4768
Adres: Marné Navorsingsplaas, Bethlehem 9700
Posbus 556, Bethlehem, 5700

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting

Televisie Advertensie