Die VKB Groep bedryf drie mieliemeulens as deel van sy integrasiestrategieë.  Die mieliemeulens is in Potgietersrus, Thohoyandou en Frankfort.  Produkte van hoogstaande gehalte is onder geregistreerde handelsmerke soos Magnifisan, Flamigo en Imbali beskikbaar.  Die meulens in Limpopo en Venda fokus op klein- en groothandel terwyl die meule in Frankfort merendeels op omruilmaal fokus maar ook op kleiner skaal produseer. Die meule in Limpopo is sedert die laat sewentigerjare bedryf en die maalkapasiteit is gedurende 2013 en 2014 verdubbel.  Die meulens dra by tot die groep se volhoubaarheid.

Mokopane
10 Hereford Str
Mokopane
0600
Tel; 015 491 9000

Louis Trichardt
53 Grobler Str
Louis Trichardt
0920
Tel; 015 516 0155

Frankfort
13 Baret Str
Frankfort
9830
Tel; 058 813 1960

Lydenburg
1 Koopersie Str
Lydenburg
1120
Tel; 013 235 2058/9

Vhembe Milling (Pty) Ltd
Stand 42
Mahawashane Str
Shayandima Industrial Area
Thohoyandou
0950
Tel; 015 964 3033

Volg ons op Sosiale Media

VKB groep resultate

Meganisasie en Toerusting

Televisie Advertensie