Joint Announcement Grain Transaction Between BKB and VKB
- Hilary Hill
Lees verder: Joint Announcement Grain Transaction Between BKB and VKB 29/3/2022
Joint Announcement Grain Transaction Between BKB and VKB
- Hilary Hill
Lees verder: Joint Announcement Grain Transaction Between BKB and VKB
Kersboodskap aan al VKB se belanghebbers
- Jan van der Walt
2021 Finansiële resultate nou beskikbaar
- Rina Erasmus
InteliGro-VKB Strategiese Samewerking
- Jan van der Walt
AANSTELLING VAN NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE: WYKE 1, 7 EN 15
- Rina Erasmus
Lees verder: AANSTELLING VAN NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE: WYKE 1, 7 EN 15
VKB reeds eeu lank in graandienste
- Francois Froneman
PG Strauss is aangestel as Besturende Direkteur
- Mnr Paul Carshagen
Lees verder: AANSTELLING VAN BESTURENDE DIREKTEUR: VKB LANDBOU (EDMS.) BPK.
Joint announcement of transactions between BKB and VKB
- Hilary Hill
Lees verder: Joint announcement of transactions between BKB and VKB
VKB Milling is part of the VKB Group
- Jan van der Walt
VKB Meganisasie – kritieke afdeling van die VKB Groep
- Jan van der Walt
Lees verder: VKB Meganisasie – kritieke afdeling van die VKB Groep
2018-2019 & 2019-2020
PROEFVERSLAG
Die doel van VKB se proewe is om onafhanklike statisties verantwoordbare feitgebaseerde datagedrewe bestuursinligting aan VKB se lede te voorsien.
- Hannelie Cronjé
New TV show puts VKB’s farmers on the map
We meet VKB’s Piet Potgieter, who transitions from farmer to co-host of "Vir die liefde van die land"
- Jan van der Walt
01/10/2020
Press Releases:
VKB & BKB JOINT ANNOUNCEMENT: TRANSACTION BETWEEN BKB AND VKB
- Hilary Hill
VKB-winkels weerspieël maatskappy se dinamiese vooruitgang
Handelswinkels is deel van die koöperasiestruktuur sedert die eerste entiteit meer as 100 jaar gelede geskep is. Net soos ’n eeu gelede word daar teenoor bestaande
- Jan van der Walt
Lees verder: VKB-winkels weerspieël maatskappy se dinamiese vooruitgang
Eastern Free State adding value to its soya beans
Free State Oil is a soya bean processor located in Villiers in the Eastern Free State.
Our focus is on the production of high-quality defatted soya bean oilcake, oil and hulls with the emphasis on consistency and reliability.
- Amanda Labuschagne
Lees verder: Eastern Free State adding value to its soya beans
Co-op or corporate? Choose between these agri models
Agribusiness VKB, which has been doing business in South Africa for over a century, started as a co-operative, but has since been converted into a company.
- Jan van der Walt
Lees verder: Co-op or corporate? Choose between these agri models
SAMESPREKINGE OOR MOONTLIKE VENNOOTSKAP TUSSEN VKB EN GWK
Die onderskeie Direksies van GWK en VKB het die groen lig gegee vir samesprekinge om ‘n vennootskap en sinergieë tussen dié twee Suid-Afrikaanse landboumaatskappye te ondersoek.
- Jan van der Walt
Lees verder: SAMESPREKINGE OOR MOONTLIKE VENNOOTSKAP TUSSEN VKB EN GWK
Belangrikheid van oesversekering
In ’n veranderende klimaatsomgewing is oesversekering sekerlik een van die algemeenste maniere om jou klimaatrisiko’s te verskans. Die oesversekeringsbedryf het in die verlede heelwat veranderinge ondergaan, maar die kern van versekering bly nog steeds om te verseker dat die boer die geleentheid gebied word om homself te verskans sodat hy die komende seisoen die geleentheid sal kry om weer te kan plant.
- Wilco van Heerden
VKB skenk mieliemeel vir armes en vra skenkings van produsente
VKB gaan sy infrastruktuur en dienste beskikbaar stel as steun vir die VKB / Agbiz voedingsprjojek om ’n humanitêre krisis weens die uitwerking van die Covid-19-pandemie
- Johan Norval
Lees verder: VKB skenk mieliemeel vir armes en vra skenkings van produsente
VKB Foods – ‘n Unieke konsep
Deur Jan van der Walt
VKB Foods was uiteindelik ‘n eenvoudige antwoord op ‘n komplekse strategiese vraag waarmee die VKB Groep gekonfronteer was vir ‘n oplossing om ‘n kommoditeit, van waar dit op die plaas geproduseer is, te neem na die tafel van elke verbruiker in Suid-Afrika, natuurlik so ekonomies as moontlik.
- Jan van der Walt
WIE IS QPro Feeds
QPro Feeds (Edms) Bpk, ’n volfiliaal van VKB Agri Processors (VKB), is ’n veevoervervaardiger gesetel in die Oos-Vrystaat. Die maatskappy het veevoerfabrieke op Vrede en Bethlehem en versprei produkte hoofsaaklik in die Oos-Vrystaat en Limpopo, maar ook na ander dele van die land.
- Jaco Viljoen