Die Grondkwessie – Waar Staan Ons Nou?

Gedurende September 2018 het pres. Cyril Ramaphosa ‘n 10-man presidensiële Adviespaneel oor grondhervorming aangestel en die parlement het in Desember 2018 die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet goedgekeur. Kom kry eerstehandse inligting by Dan Kriek (president van Agri SA) en dr. John Purchase (HUB van Agbiz) oor waar ons nou staan.

REGISTRASIEVORM

VKB Inligtingsdag oor Grondhervorming
18 Maart 2019 - Protea Hotel Ranch Resort, Polokwane
20 Maart 2019 - Siesta Gastehuis, Frankfort

Die registrasie sal slegs voltooi word na betaling

Standardbank
Tak: 055733
Rek: 042276659

Gebruik asb. "GK/" met u voorletters en van vir die verwysing bv. GK/ASWEM
Stuur asb. bewys van betaling na [email protected]