September 25, 201705:34 AM
VKB Landbou
HEDENDAAGSE LANDBOU

In 2016, het Suid-Afrika se landbousektor R263,2 biljoen bygedra tot die ekonomie. Ten spyte van die groot bedrag, dra landbou slegs 3% by tot die land se BBP. Tog word landbou gesien as een van die belangrikste sektore ...
September 24, 201710:33 AM
VKB Landbou
Vandag is Erfenisdag!

Hoe gaan jy jou herkoms vier?

Vertel ons in die COMMENTS.
September 22, 201704:19 PM
VKB Landbou
DIE LANDBOU-LANDSKAP TYDENS DIE 90s

Die uitvoer van geprosesseerde landbouprodukte het drasties toegeneem nadat handelsanksies teen Suid-Afrika opgehef is. Uitvoere het met 60% toegeneem.

(The economic performance of agriculture in South Africa since 1994: Implications for food security, 2009)
September 22, 201712:30 PM
@vkblandbou
Check this out! VKB scored big at the Diamond Arrow Awards! https://t.co/XidZVykaxP 0 1
September 22, 201711:46 AM
VKB Landbou
Photos from VKB Landbou's post VKB droogtehulp skema:

Ons bedank graag almal wat hul harte oopgemaak het vir hierdie belangrike saak van landbou. Met u bydrae is 247 ton mielies versprei ten bate van die produsente in die droogtegeteisterde Noord- en Wes-Kaap.
#droogtehulp
VKB Landbou ...
September 21, 201712:16 PM
VKB Landbou
DEEL as jy saamstem.
September 21, 201707:57 AM
VKB Landbou
NTK kiekies VKB Landbou added 7 new photos to the album: NTK kiekies.
September 19, 201712:00 PM
VKB Landbou
DIE LANDBOU-LANDSKAP TYDENS DIE 90s

Een van die belangrikste veranderinge wat die regering aangebring het, was in die rol van die bemarkingskomitees. Die nuwe beleid was meer in lyn met sosiale en ekonomiese demokratisering van die land en internasionale tendense. ...
September 18, 201703:49 PM
VKB Landbou
Cancervive visits GFC Grain Field Chickens employees enjoying the #Cancervive show creating #CancerAwareness. #Triumph #MemberOfTheVKBGroup
VKB Landbou added 78 new photos to the album: Cancervive visits GFC.
September 18, 201703:37 PM
VKB Landbou
NTK kiekies VKB Landbou added 17 new photos to the album: NTK kiekies.
September 18, 201712:00 PM
VKB Landbou
DIE LANDBOU-LANDSKAP TYDENS DIE 90s

Die Landbou Navorsingsraad (LNR) is in 1993 gestig met die oog op navorsing vir die Suid-Afrikaanse landbou-industrie. Na die verkiesing in 1994, is Suid-Afrika opgedeel in nege provinsies. Elke provinsie het sy eie Departement van ...
September 17, 201711:18 AM
VKB Landbou
Liebenbergsvlei Canoe Marathon Day 1 with plenty of clean water saw paddlers enjoying the rapids, the sunshine and the fun of a great race in the heart of South Africa. 325 paddlers made the journey and challenged themselves to reach the finish line, ...
September 16, 201705:13 PM
VKB Landbou
Photos from VKB Landbou's post The VKB Liebenbergsvlei Canoe Marathon started off with 350 entries at Reitz Water Works and ended at Zorgvliet Farm in Tweeling.
Join us for day 2 - starting at Bruinswick Farm and ending at O'Gala in Frankfort.
VKB Landbou added ...
September 15, 201707:03 AM
VKB Landbou
Timeline Photos SHARE if you agree.
September 13, 201702:16 PM
VKB Landbou
Laai nou af!
VKB toep nou beskikbaar - dit is nie jou gewone landbou toep nie.
September 12, 201707:02 AM
VKB Landbou
Timeline Photos DIE LANDBOU-LANDSKAP TYDENS DIE LAAT 80s

Landbou is ernstig geknou deur die nagevolge van kroniese hoë inflasie en skuld wat weggevreet het aan ander sektore van die ekonomie. Insetkostes het gestyg van 10% na 20% tussen 1987 en 1992. Plaasskuld ...
September 01, 201704:12 AM
@vkblandbou
Sit ‘n huppel in jou stap en ‘n blom in jou hare!

Geniet Lentedag!

#Lente https://t.co/bVFsTb6QU1
0 1
August 18, 201704:25 AM
August 11, 201704:22 AM
@vkblandbou
Laurie Johnson talks about the changing role of women in agriculture and shares ideas on how to prepare females.

https://t.co/reZMdeIn1c
1 1
August 10, 201704:21 AM
@vkblandbou
Vrouens maak ongeveer 43% van die landbousektor in onwikkelende lande op.

#VrouensInLandbou https://t.co/lW3Z5XRpb1
0 2
August 09, 201704:20 AM
@vkblandbou
Dis Vrouedag!

Is jy ‘n vroulike landbouprodusent? Tweet ‘n paar kiekies van jou daaglikse aktiwiteite op die plaas… https://t.co/ONVqm5eNzx
1 2
August 08, 201704:19 AM
@vkblandbou
Kry jou daaglikse groente in met dié blomkool resep: https://t.co/XUKR4LfMEB https://t.co/uc8EUd609u 0 0
August 07, 201704:18 AM
@vkblandbou
Women are producers of food, earners of household income, custodians of knowledge, and often the main breadwinner a… https://t.co/SGgGsaLdeV 0 3
June 22, 201604:43 PM
VKB Landbou
Sarie van Rooyen Sarie van Rooyen
June 22, 201604:42 PM
VKB Landbou
Surelda Nagel Surelda Nagel
June 22, 201604:41 PM
VKB Landbou
Surelda Nagel Surelda Nagel
June 22, 201604:41 PM
VKB Landbou
Surelda Nagel Surelda Nagel
June 22, 201604:40 PM
VKB Landbou
Lynette Swanepoel Lynette Swanepoel

Load More