Loopbane
Vrystaat Koöperasie Beperk, 'n gevestigde landboukoöperasie in die Noordoos-Vrystaat met belange in NTK Limpopo, streef na gesonde en moderne sakepraktyke en bied aan werknemers die geleentheid om in 'n kompeterende werkomgewing hul kennis en vaardigheid te benut en ontwikkel. Andersyds bied ons ook aan u die geleentheid om uself binne 'n landelike omgewing te vestig met hulpbronne eie aan hierdie omgewing.
Vir meer inligting, kontak:
| Riaan Gerritzen | Uitvoerende Hoof - Menslike Hulpbronne |
| Tel: | 058 863 8244 |
| Lynnette Janse van Rensburg | |
| Tel: | 058 863 8243 |
| Faks: | 086 519 3435 |
| e-Pos: | JLIB_HTML_CLOAKING |

