e-Pos Vrywaring

Hierdie data boodskap sowel as enige aanhangsel daartoe is slegs bedoel vir die geadresseerde(s). Dit bevat inligting wat moontlik gepriviligieerd, vertroulik of selfs foutief is. Die verspreiding en/of reproduksie daarvan is streng verbode.

VKB aanvaar geen verantwoordelikheid vir die sienings en opinies van sy personeel nie. Die ontvanger van hierdie data boodskap vrywaar VKB teen enige vorm van aanspreeklikheid, indien daar op sterkte van die inligting vervat in die boodskap gehandel is en skade daardeur veroorsaak is.

Die e-pos word op eie risiko oopgemaak. Die ontvanger is verantwoordelik om redelike stappe te neem om sy sisteem of netwerk te beskerm teen enige moontlike virusse.

Geliewe VKB onmiddellik in kennis te stel by telefoon nommer 058 863 8111 of faks 058 863 8333 indien u hierdie data boodskap ontvang het en u is nie die geadresseerde nie of die inhoud is nie van u op toepassing nie.