VKB versekering

VKB ... jou Voorkeur- versekeringsmakelaar vir korttermynbehoeftes

VKB is ’n gemagtigde verskaffer van Finansiële Dienste FDV 4813 en 'n gemagtigde Kredietverskaffer NCRCP 477.

Voordele

As versekeringsmakelaar bied VKB verskillende versekeringsprodukte aan sy kliënte om hulle risikoverskansingsoplossings te bied. Voordele wat klante kan geniet deur hul versekering deur VKB se versekeringsafdeling te doen, sluit die volgende in:

  • VKB is een van die top makelaars in die Vrystaat en geniet bedingingsmag by versekeraars om kliënte die beste waarde vir geld te bied
  • Bate-, multirisiko- en haelversekering word deur bekwame personeel aangebied
  • Besigheid wat slegs geplaas word by versekeringsmaatskappye wat markleiers is
  • Adviseurs is beskikbaar oor die hele VKB-bedieningsgebied
  • Risiko-ontledings en onafhanklike advies deur gekwalifiseerde adviseurs
  • Persoonlike skakeling, kontak en besoeke aan klante
  • Lede kan bonusse op omset verdien indien hul versekering deur VKB gefinansier word.

Korttermynversekeringsprodukte

Soos reeds genoem, doen VKB slegs sake met substantiewe en erkende versekeraars wat die onderskeie produkte suksesvol kan onderskryf. Enige persoon is welkom om deur VKB te verseker. Die onderskeie korttermynversekeringsprodukte sluit die volgende in:

  • Persoonlik
  • Kommersieel
  • Agri
  • Vragmotors
  • Ingenieurs
  • Transito
  • Lugvaart
  • Taxi’s
  • Gastehuise
  • Waarborge
  • Vulstasies
  • Grasdakke
  • Skole
  • Beheerliggame (Meenthuiskomplekse)
  • RMI (Meganiese werkswinkels)

Oesversekeringsprodukte

Produsente kan met veiligheid hul risiko’s verskans. VKB bied as onafhanklike makelaar verskeie opsies van meer as een versekeringsmaatskappy aan sy lede. Die volgende oesversekeringsprodukte is beskikbaar:

  • Haelskade
  • Multirisiko;s
  • Weiding

Versekering van vee

Omvattende versekering van vee teen katastrofiese gebeurtenisse (byvoobeeld diefstal, siektes en verkluiming) is beskikbaar en kan deur VKB uitgeneem word.

Kontakbesonderhede

Die Versekeringsafdeling is by VKB se  hoofkantoor op Reitz gesetel. Kontakbesonderhede is soos volg:

Anet Boshoff

VKB-hoofkantoor

Tel: 058 863 8284
Faks: 058 863 8271
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Navrae insake multirisiko’s

Ilse Oberholzer

VKB-hoofkantoor

Tel: 058 863 8285
Faks: 086 618 2154
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Adviseurs

Alhoewel administrasie sentraal behartig word, beskik VKB oor versekeringsadviseurs wat kantore by die onderskeie VKB-takke beman.

Die Afdeling: Versekering verseker u van professionele diens en is soos volg saamgestel:

Rooy Pienaar

Versekeringsbestuurder

Tel: 058 863 8245
Faks: 058 863 8271
Sel: 082 895 7768
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
Paul Smalberger Reitz- /Frankfort-area:
Tel: 058 863 8285 Reitz, Frankfort, Petrus Steyn, Tweeling, Heilbron
Faks: 086 618 2134 en Daniëlsrus
Sel: 082 772 5762
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
Bygestaan deur:
Heidi de Winnaar
Tel: 058 863 8269
Faks: 086 618 2134
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
Emily Fourie Villiers-area:
Tel: 058 821 0001 Villiers, Oranjeville, Cornelia, Windfield,
Faks: 086 618 2033
Jim Fouché, Balfour en gebied noord van die
Sel: 084 580 3556 Vaalrivier
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Bygestaan deur:

 

Surita van Staden

Tel:   058 821 0001

Faks: 058 821 0094

E-Pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Ansie Scheepers Vrede–area:
Tel: 058 913 1045 Vrede, Memel, Morgenzon, Standerton, Ascent,
Faks: 086 618 2054
Woudzicht en Roadside
Sel: 082 823 1046
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
Bygestaan deur:
Lindie Odendaal
Tel: 058 913 1045
Faks: 086 618 2054
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
Albé Strydom Warden-area:
Tel: 058 643 9202 Warden, Verkykerskop en Eeram, Ascent,
Faks: 086 618 2123 Woudzicht en Roadside
Sel: 082 554 6063
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING
James Williams

Bethlehem-area

Tel: 058 303 8301
Faks: 086 610 0158
Sel: 082 922 5607
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Bygestaan deur

 

Sanmarie Maree

Tel:   058 303 8301

Faks: 058 303 5073

E-Pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Hermanus Beukes

Harrismith-area

Tel: 058 622 3182
Faks: 086 610 2378
Sel: 082 441 2454
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Eise

Vir die aanmelding van eise en die vinnige verwerking en afhandeling daarvan, tree in verbinding met:

Anzel van Tonder Lena Mostert
Tel: 058 863 8500 Tel: 058 303 8301
Faks: 058 863 8271 Faks: 058 303 5073
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING

Kredietlewensversekering

VKB se unieke kredietlewensversekering stel produsente in staat om sonder enige bekommernis oor uitstaande skuld, hul volle aandag aan hul boerdery te skenk. ‘n Beheerbare risikofaktor in landbou word moontlik gemaak deur die verskansing van uitstaande kredietfasilitiete tydens afsterwe, tesame met bykomende voorsiening vir boedeldoeleindes.

VKB bied die versekering dat, tydens die onvoorsiene traumatiese tyd na afsterwe, u boerderybelange nie slegs beskerm word nie, maar ook ononderbroke voortgesit word.

Vir enige verdere navrae oor kredietlewensversekering, tree gerus in verbinding met u betrokke Kredietbestuurder.

Kontakbesonderhede van kredietbestuurders verskyn onder Finansiering.