
As produsente-onderneming is dit vir VKB Insethandel van die uiterste belang dat sy kliënte markverwante pryse gebied word en dat produkte wat hulle benodig, deurentyd plaaslik beskikbaar is
Aangesien VKB oor groot bergingskapasiteit beskik, word groot hoeveelhede kunsmis as besendingsvoorraad in die store by VKB-silo's, sowel as by sommige handelswinkels, geberg. VKB koop ook van tyd tot tyd kunsmis aan; op hierdie wyse kan die produk deurlopend teen die bes moontlike prys aan die kliënt verskaf word. VKB beskik ook oor 'n groot hoeveelheid saad, meestal besendingsvoorraad, wat volgens sy kliënte seisoensbehoeftes verskaf kan word.
VKB het ooreenkomste met, en het die volgende verskaffers se produkte in voorraad:
Kunsmis




Saad


![]()



VKB se hoofaankoper van kunsmis en saad is Louw Linde. Skakel hom gerus by die volgende nommers:
| Kantoor: | 058 863 8232 |
| Sel: | 082 775 9051 |
Die kontakbesonderhede van VKB se ander takke is:
| Insethandelstak | Kontakpersoon | Hoedanigheid | Kontaknommer |
|---|---|---|---|
| Ascent | Louwtjie Oberholzer | Silobestuurder | 058 913 2174 |
| Bethlehem |
Japie Smit Hennie Janzen |
Takbestuurder Verkope |
058 303 3200 |
| Cornelia | Erna Beyers | Silobestuurder | 058 841 0851 |
| Daniëlsrus |
Tilla J van Rensburg Dick Greeff |
Silobestuurder Verkope |
058 304 2211 |
| Frankfort |
Willie Maree Sonja Labuschagné |
Silobestuurder Verkope |
058 813 1960 |
| Harrismith |
André de Villiers Theoniel Hugo |
Takbestuurder Verkope |
058 622 3182 |
| Heilbron |
Jerry Fox Flip Snyman |
Takbestuurder Verkope |
058 852 3487 058 852 3499 |
| Hennenman |
Ben Swanepoel Ansie Swanepoel |
Takbestuurder Verkope |
057 352 8638 |
| Jim Fouché |
Gerhardus Engelbrecht Christien Engelbrecht |
Silobestuurder Verkope |
082 870 2804 |
| Kestell | André Bester | Takbestuurder | 058 653 1413 |
| Memel |
Pieter Hamman Karien Odendaal |
Takbestuurder Verkope |
058 924 0169 |
| Morgenzon | Tom de Vos | Takbestuurder | 017 793 3100 |
| Petrus Steyn |
Eben Steyn Jaco Labuschagné |
Silobestuurder Verkope |
058 871 3181 |
| Qwa Qwa | Elias Motloung | Takbestuurder | 058 713 0457 |
| Reitz |
Gert Steyn Pieter Buckle |
Silobestuurder Verkope |
058 863 8366 058 863 8367 |
| Senekal | Jan Rossouw | Takbestuurder | 058 481 3357 |
| Tweeling | Jan Theron | Silobestuurder | 058 881 0318 |
| Verkykerskop | Wessie van der Westhuizen |
Takbestuurder | 058 625 0133 |
| Villiers |
Danie Roux Louisa Volschenk |
Silobestuurder Verkope |
072 486 2452 |
| Vrede |
Wentzel Fourie Belinda Moolman |
Silobestuurder Verkope |
058 913 1091 072 580 5775 |
| Warden |
Freddie von Molendorff Mandri Steenkamp |
Silobestuurder Verkope |
058 643 9220 |
| Windfield | Jaen Volschenk | Silobestuurder | 082 376 1531 |
Saadverwerking
VKB beskik oor 'n saadverwerkingsaanleg te Reitz. Hier word saad van 'n aantal verskaffers gesif en verpak. Dié aanleg is die hoofverspreidingspunt van weidingsgewasse. Koringaanplanting en –vermeerdering word ook hier gedoen. Die saad word hiervandaan na VKB se Insethandelafdelings versprei.
Die volgende koringkultivars word vermeerder:
| Droëland | Besproeiing |
|---|---|
| Elands | SST835 |
| SST356 | SST843 |
| SST347 |
Die aanleg beskik voorts oor ’n saadlaboratorium waar kiemings- en suiweringstoetse van saad gedoen word.
kontakbesonderhede
| Johan Broekman (Saadverwerkingsbestuurder): |
058 863 8374 |
| Casper Linde (Verkope): | 058 863 8373 |

