Trekker XXXXXXX
Meganisasie
VKB Meganisasie is geografies geleë in die Oos-Vrystaat en het volledige dienspunte, wat ’n werkswinkel en onderdele-afdeling in/op die volgende dorpe insluit:
- Reitz
- Petrus Steyn
- Frankfort
- Villiers
- Vreden
- Warden
Die Afdeling Meganisasie bied ’n groot verskeidenheid van landboutoerusting van hoogstaande gehalte. Dit sluit die volgende produkreekse in:
- New Holland-trekkers en -stropers
- Case-trekkers en -stropers
- Jacto-spuite
- Baldan-diste
- Kongskilde-produkte
- Falcon-produkte
- Rovic Leers-produkte
- BP-implemente
- Quantum-spuite
VKB Meganisasie het hom verbind tot uitmuntende diens aan al ons gewaardeerde kliënte. VKB het ’n kundige personeelkorps wat deurlopend deur opleiding toegerus word om die bes moontlike diens aan kliënte te lewer.

