Bemarking van graan
VKB-graanbemarking is daarop ingestel om ’n omvattende diens aan produsente, graanhandelaars, meulenaars, veevoeraanlegte, internasionale handelaars en ander verwerkers te lewer. Hierdie diens, wat aan al VKB se kliënte se behoeftes voldoen, word gerugsteun deur effektiewe stelsels, prosedures en ‘n Safex-setel. .Die spesifieke fokusareas in hierdie uiters dinamiese omgewing, is die volgende:
- Produsent gefokusde produkte en strategieë met maksimering van sy/haar wins as oogmerk. Hierdie produkte sluit die volgende in:
- Vastepryskontrak
- Vloerpryskontrak
- Minimum/Maksimum kontrak
- Geweegde gemiddelde vloerpryskontrak
- Produsente beskermingsplan
- Uitgestelde pryskontrak met vloer
- Uitgestelde pryskontrak sonder vloer
- Eie verskansing deur VKB se makelaarsdiens.
- Graanverkope aan ’n verskeidenheid van kliënte soos handelaars en meulenaars. Dit word gedoen deur die lewering van die onderstaande dienste:
- Ex-silo aankope
- Gelewerde pryse
- Vooruitgeprysde kontrakte
- Prysrisikobestuur
- 'n SAFEX-termynbeurs- makelaarsdiens gelewer deur kundiges wat wat spesialiseer in die verhandeling van termynkontrakte en opsies wat op die JSE verhandel word.
Navrae
Graanhandelaars (Produsente)
| Ruan Erasmus Tel: 058 863 8280 Sel: 083 384 1863 |
||
| Robert Steynberg Tel: 058 863 8237 Sel: 082 384 1863 |
||
| Hermann Verwey Tel: 058 863 8380 Sel: 071 688 1900 |
||
| Jandré Potgieter Tel: 058 863 8507 Sel: 072 862 1738 |
||
| Gustav Nel Tel: 058 863 8305 Sel: 072 384 0115 |
Graankopers (Afnemers)
Phillip van Vuuren
Tel: 058 863 8328
Sel: 083 516 5611
Bestuurder (Graanbemarking)
Andre Odendaal
Tel: 058 863 8111
Sel: 082 823 1507

