VKB-graandienste

VKB beskik oor 13 graansilo's regoor sy bedieningsgebied.  Hierdie graansilo's het 'n totale kapasiteit van 763 000 ton en is toegerus met fasiliteite van wêreldgehalte. Graan (mielies, koring, sojabone, sonneblom en graansorghum) word hoofsaaklik nat ontvang en kunsmatig gedroog op indirekte wyse om nie die graankwaliteit te verswak nie. VKB se silo's is ook toegerus met deurlugtingsbuise en temperatuurmonitering om graankwaliteit optimaal te verseker. Afgesien hierva, is die silo's toegerus met fosfien- sirkulasiesisteme wat graan effektief in buise berook sonder om die gehalte van die graan te beïnvloed.

VKB se silo's is deur die HACCP goedgekeur en ons personeel wat by die silo's werksaam is, is kragtens Wet 36 van 1947, as plaagbeheerbeamptes geregistreer.

Infrastruktuur

Naam van dorp waar silo geleê is
GPS-koördinate
Voedselbesigheids-
operateur (VBO nr)
Ascent S27 13 507
O29 04 311
B0717
Cornelia
S27 14 573
O28 50 345
B0729
Danielsrus
S28 01 262
O28 23 348
B0728
Frankfort
S27 16 784
O30 30 472
B0727
Jim Fouché
S27 00 411
O28 22 011
B0726
Memel
S27 41 019
O29 34 271
B0725
Petrus Steyn
S27 38 630
O28 07 008
B0724
Reitz
S27 47 780
O28 26 595
B0723
Tweeling
S27 33 182
O28 30 737
B0722
Villiers
S27 02 119
O28 36 931
B0721
Vrede
S27 26 032
O29 08 806
B0720
Warden
S27 52 026
O28 58 533
B0719
Windfield
S27 09 570
O28 34 418
B0718

Vir verdere navrae, skakel:

Gawie Stoltz

Tel: 058 863 8268
Faks: 058 863 3317
Sel: 082 574 2941
E-pos: JLIB_HTML_CLOAKING