produkte

Kontak u takbestuurder om produkte te bestel
KONTROLEKAS USB BLUE BOCS VIR FRANKLIN 230V
Verleen beskerming aan enige enkelfase elektriese- of dompelpompmotors deur voerspanning, stroom en aslading te monitor. Die korrekte kapasitors vir die motorgrootte en -tipe moet geinstalleer wees. Data word versamel in die eenheid en kan deur middel van ‘n USB kabel op enige rekenaar afgelaai en verwerk word om foutsporing effektief te doen. Druk, temperatuur en vloei kan gebruik word as insette om die motor te beheer en te beskerm. Dubbellyn skerm dui volts, ampere en arbeidsfaktor aan. Indien ‘n fout plaasvind is die foutboodskap ‘n duidelike omskrywing. Beskikbaar van 0,37kW tot 3kW.
Produkkode  Detail  Verpakking  Riglyn Prys
3066037FFRANKLIN 0.37KW 230V  12,926.56
3066056FFRANKLIN 0.56KW 230V  12,926.56
3066075FFRANKLIN 0.75KW 230V  12,926.56
306611FFRANKLIN 1.10KW 230V  12,926.56
306615FFRANKLIN 1.50KW 230V  12,926.56
306622FFRANKLIN 2.20KW 230V   12,926.56